Richard Feynman

Richard Feynman
Richard Feynman in 1984

Geboortenaam Richard Phillips Feynman
Gebore 11 Mei 1918
New York Stad, New York
Oorlede 15 Februarie 1988
Los Angeles, Kalifornië
Blyplek Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Teoretiese fisika
Instelling(s) Cornell Universiteit
Kalifornië Instituut van Tegnologie
Alma mater Massachusetts Instituut van Tegnologie (B.S.)
Princeton Universiteit (Ph.D.)
Doktorale promotor(s) John Archibald Wheeler
Ander akademiese adviseur(s) Manuel Sandoval Vallarta
Doktorale student(e) F. L. Vernon, Jr.
Willard H. Wells
Al Hibbs
George Zweig
Giovanni Rossi Lomanitz
Thomas Curtright
James M. Bardeen
Ander bekende student(e) Douglas D. Osheroff
Robert Barro
W. Daniel Hillis
Bekend vir Manhattan-projek
verskeie andere
Beïnvloed deur Paul Dirac
Invloed op Freeman Dyson
Toekennings Albert Einstein-toekenning (1954)
E. O. Lawrence-toekenning (1962)
Nobelprys vir fisika (1965)
Oersted-medalje (1972)
Nasionale Medalje van die Wetenskap (1979)
Handtekening

Richard Phillips Feynman (11 Mei 1918 in New York15 Februarie 1988 in Los Angeles) was 'n Amerikaanse teoretiese fisikus wat instrumenteel was met betrekking tot die teorie van kwantumelektrodinamika en deeltjiefisika. Omdat hy soveel werk vir kwantumelektrodinamika gedoen het, het hy in 1965 'n Nobelprys vir fisika gewen (saam met Julian Schwinger en Shin'ichirō Tomonaga).[1] Hy is bekend as een van die beste fisici in die geskiedenis, en is van Joodse afkoms.

  1. "The Nobel Prize in Physics 1965" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search